Jou maandelikse bydrae sal op 1 Julie 2022 verhoog

Om vir jou 'n effense finansiƫle blaaskans te gee, het ons nie aan die begin van 2022 jou maandelikse bydraes verhoog nie. Pleks daarvan het ons jou bydrae vir die eerste helfte van die jaar dieselfde as laasjaar gehou. Jou bydrae sal op 1 Julie 2022 met 7.9% verhoog. Deur ons bydraeverhoging uit te stel tot 1 Julie 2022, ervaar lede 'n effektiewe verhoging van slegs 3.95% in die totale bydraes wat in 2022 aan die Skema betaal word. Ons sal ook nader aan die tyd vir jou 'n e-pos hieroor stuur.

Log in