Hoekom dit belangriker as ooit is om deel van Remedi te wees
Deur 'n lid van Remedi te wees, beteken dit dat jy aan 'n mediese skema behoort wat jou gesondheid en jou mediese dekking vooropstel. Ons infografiek-reeks toon die werklike redes waarom lede Remedi verkies - dis omdat Remedi méér bied.
As 'n Remedi-lid:
- Ervaar jy bydraeverhogings wat konsekwent laer as die bedryf se gemiddeld is.
- Kry jy toegang tot omvattende voordele wat dag-tot-dag-dekking, chroniese medisyne en hospitaalsorg insluit.
- Kry jy wesenlike waarde deur voorkomende sorg, welstandsondersteuning en toegang tot 'n wye diensverskaffersnetwerk.
Remedi is met jou in gedagte ontwerp - dit bied jou meer voordele en meer waarde. Remedi bied jou soveel meer as ander mediese skemas wat tans in die mark beskikbaar is, van voldoende voordele en finansiële beskerming teen uit-die-sak-uitgawes tot gehaltegesondheidsorg.
Kyk na die infografieke en sien self hoe Remedi 'n nalatenskap in gesondheidsorg skep en aan jou gesondheidsbehoeftes voldoen.